Wat is HerdMASTER?

HerdMASTER 5 is die kroonjuweel van 30 jaar se navorsing en ontwikkeling deur ABRI in same werking met boere, telersverenigings en die bedryf wêreldwyd. As die voorste naam in kuddebestuur en prestasiedata aantekeningsagteware, word HerdMASTER gebruik deur produsente in meer as 30 lande en deur lede van meer as 137 telersgenootskappe. Ontwikkel met die nuutste gereedskap, lewer HerdMASTER 5 webdiens tegnologie met gereelde opdaterings, selfhelp gidse en aanlyn dienste soos aanlyn wolk-rugsteun en direkte integrasie met die BREEDPLAN-program. Noue integrasie met telersgenootskappe en BREEDPLAN, sowel as die vermoë om data van byna enige toestel of sagteware af in te voer/uit te voer, plaas HerdMASTER 5 op die voorpunt van tegnologie in veekudde rekordhouding en verslaggewing.

Kenmerke

Voordele