LRF Veeskool

LRF Veeskool Begin In

Dae
Ure
Minute
Sekondes
LRF Stockman School / Veeskool Logo

Meer Oor Ons

Die LRF Veeskool is gestig om Suidelike Afrika se veeprodusente te voorsien van die beste inligting oor veeproduksie en om kommunikasie regdeur die veewaardeketting te fasiliteer. Met sy oorspong vanuit die LRF/BREEDPLAN®-simposium, gehou in Bloemfontein, nooi die skool jaarliks kenners vanuit die plaaslike- en internasionale bedryf in teling en genetika, voeding, veld- en weidingswetenskap, gesondheid, finansiële beplanning en bemarking om as sprekers op te tree. Die skool fokus daarop om produsente in staat te stel om toegerus, doeltreffend en winsgewend te boer. Elke jaar lok die geleentheid tot 200 afgevaardigdes. Die skool bied ‘n omvattende platform vir die opbou van nuwe kennis en stel afgevaardiges in staat om te network met leiers in die vee-industrie.

Play Video

Veeskool Program

Veeskool Registrasie

Veeskool Toekennings

Terugvoer van vorige deelnemers

Ons Mediaborg

Ons Goue Borge

Ons Silwer Borge

Ons Brons Borge

Geaffilieerde Instansies