LRF Dr Michael Bradfield Beurs

2025 / 2026

Vir 'n verdienstelike Nagraadse Student in Diereteelt en Genetika

Hierdie beurs word aangebied ter ere van wyle dr Michael Bradfield. Die Michael J. Bradfield-beurs, wat deur die Lewendehawe-registrasiefederasie (LRF) befonds word, bied ondersteuning aan nagraadse studente in diereteling en genetika.

Dr Bradfield het vir meer as 20 jaar as ‘n genetika-konsultant gewerk en ‘n instrumentele rol gespeel in die implementering en deurlopende bestuur van die genetiese evaluasiestelsel, BREEDPLAN, en op die plaas sagteware, HerdMASTER, regdeur Suider-Afrika.
Behalwe dat hy ‘n passievolle en toegewyde leier in sy veld was, was Michael ook ‘n groot kampvegter vir minderbevoorregtes en hierdie beurs word met dieselfde gees van insluiting aangebied.

Beursontvangers

2024 / 2025 Ontvanger

MSc Verhandeling (UP biblioteek):
http://hdl.handle.net/2263/94913

Peer-reviewed article:
https://doi.org/10.1007/s11250-024-04265-8