BREEDPLAN

Wat is BREEDPLAN?

BREEDPLAN is ‘n moderne genetiese evalueringstelsel vir beesrasse. Dit is gebaseer in Australië en verskaf dienste aan Australiese- en internasionale kliënte van die Agricultural Business Research Institute (ABRI) en verteenwoordig die mees wyd gebruikte genetiese evalueringdiens vir beesrasse internasionaal. BREEDPLAN bied bultelers die geleentheid om genetiese vooruitgang in hul kuddes te versnel en voorsien terselfdertyd objektiewe inligting aan kommersiële telers, wat by hulle bulle koop.

BREEDPLAN Databasis Soekopsie

BREEDPLAN Hulpsentrum