Stuur asseblief jou bewys van betaling na:
Charmaine Alberts
Epos: charmainealberts8@gmail.com / Tel: +27 82 922 3747
Bankbesonderhede:
LRF Livestock Services (Pty) Ltd
ABSA BANK Menlyn
Rekeningnommer: 41-1845-0210
Rekeningtipe: Tjek
Takkode: 632005
Registrasie-opsies: Jy kan die registrasievorm aflaai, dit voltooi en per e-pos aan Charmaine Alberts stuur by charmainealberts8@gmail.com, of eenvoudig die slimvorm hieronder invul en op Dien In klik om jou registrasie outomaties te laat stuur.
Voltooi asseblief ‘n aparte inskrywingsvorm vir elke persoon wat registreer.
Vrywaring: Die Veeskoolreëlingskomitee behou die reg voor om veranderinge aan die skoolprogram aan te bring indien nodig en om afgevaardigdes aan praktiese sessies toe te wys.