Onderhoude

2023 LRF Veeskool

Die Lewendehawe Registrerende Federasie se 15de Veeskool 2023 het by Aldam Vakansieoord naby Ventersburg in die Vrystaat plaasgevind. Die tema was “Winsdrywers in bul seleksie”

Plaas Media is ons mediaborg vir hierdie geleentheid. Druk op die skakel vir onderhoude wat tydens die Veeskool met verskeie sprekers en bywoners gevoer is vir insiggewendeterugvoer oor hierdie geleentheid

2024 LRF Veeskool

Die Lewendehawe Registrerende Federasie se 16e Veeskool 2024 het by Aldam Vakansieoord naby Ventersburg in die Vrystaat plaasgevind. Die tema was “Veerkragtige Veemanskap.”

Plaas Media is ons mediaborg vir hierdie geleentheid. Druk op die skakel vir onderhoude wat tydens die Veeskool met verskeie sprekers en bywoners gevoer is vir insiggewende terugvoer oor hierdie geleentheid.